Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Moskovium (geografie)

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Perm Sisuralium Asselium jonger
Karboon Pennsylvanium Gzhelium 298,9–303,7
Kasimovium 303,7–307,0
Moskovium 307,0–315,2
Bashkirium 315,2–323,2
Mississippium Serpukhovium 323,2–330,9
Viséum 330,9–346,7
Tournaisium 346,7–358,9
Devoon Laat Famennium ouer
Die verdeling van die Karboon (IKS).

Die Moskovium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon (epog/serie Pennsylvanium). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Moskovium was van sowat 315,2 tot 307,0 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die etage/tydsnede Bashkirium en gevolg deur die Kasimovium.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






الموسكوفي Arabic Moskovij (geologija) BS Moskovium German Moscovian (Carboniferous) English Moscoviense Spanish مسکوین FA Moscovien French Moszkvai Hungarian Moskovium (subkala) ID Moscoviano Italian

Responsive image

Responsive image