Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mombasa

Mombasa

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Kenia Kenia
 Provinsie Coast
 Koördinate 04°03′S 39°40′O / 4.050°S 39.667°O / -4.050; 39.667
 Gestig op 11de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 220 vk km
 Hoogte bo seevlak 50 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 1 208 333
 - Bevolkingsdigtheid 5 492/vk km
 Tydsone UTC+3
 Burgemeester Ahmed Abubakar
Mohdhar

Mombasa is 'n kusstad van Kenia aan die Indiese Oseaan. Die stad staan bekend as die wit-en-bloustad, weens sy geboue se kleurskema. Mombasa is die land se oudste (ongeveer 900 n.C.) en die tweede grootste stad naas die hoofstad Nairobi, met 'n bevolking van 1 208 333 siele tydens die 2019-sensus. Die stad se oppervlakte is 295 km² en sy metropolitaanse gebied is die tweede grootste in die land, en het 'n bevolking van 3 528 940 inwoners.


Previous Page Next Page






مومباسا Arabic مومباسا ARZ Mombasa AST Mombasa AZ مومباسا AZB Мамбаса BE Мамбаса BE-X-OLD Момбаса Bulgarian মোম্বাসা Bengali/Bangla Mombasa BR

Responsive image

Responsive image