Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Minneapolis

Minneapolis


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika VSA
 Koördinate 44°59′N 93°16′W / 44.983°N 93.267°W / 44.983; -93.267
 Stigting 1867
 Deelstaat Minnesota
 Oppervlakte:  
 - Totaal 142,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-158 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2018) 425 403
 - Bevolkingsdigtheid 2 991,6/vk km
 Etniese groepe:  
 - Wit 65,2%
 - Asiate 5,8%
 - Swart 16,6%
 Tydsone -6
 - Somertyd -5
 Burgemeester (party) Jacob Frey (DFL)
 Amptelike webwerf minneapolismn.gov

Minneapolis [ˌmɪniˈæpəlɪs] is die administratiewe setel van die distrik Hennepin County in die Amerikaanse deelstaat Minnesota, en die groter een van die sogenaamde Twin Cities («Tweelingstede»), 'n metropolitaanse gebied in oostelike Sentraal-Minnesota wat na sy twee grootste nedersettings, Minneapolis and Saint Paul (die deelstaathoofstad), genoem is. Minneapolis, wat aan weerskante van die Mississippirivier geleë is, het 'n bevolking van meer as 425 000, met sterk Skandinawiese en Lutherse invloede.

Die naam Minneapolis kom van die Dakota woord mni (water) en die Griekse woord polis (stad). Minneapolis se bynaam is City of Lakes.


Previous Page Next Page






ሚኒያፖሊስ AM Minneapolis AN Minnegceaster ANG مينيابوليس Arabic مينيابوليس ARZ Minneapolis AST Minneapolis AZ مینیاپولیس AZB Minneapolis BAN Мінеапаліс BE

Responsive image

Responsive image