Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Miao

Hmongb/Hmub/Xongb/ab Hmaob
m̥˭oŋ⁴³/m̥ʰu³³/ɕoŋ³⁵/a⁵³m̥˭ao⁵³

Totale bevolking: 10-12 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China: 9 miljoen
Vlag van Viëtnam Viëtnam: 787 604 (1999)
Vlag van Laos Laos: 460 000 (2005)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State: 209 866 (2006)
Vlag van Thailand Thailand: 151 080 (2002)
Vlag van Frankryk Frankryk: 13 000 (insluitend 3 000 in Frans-Guyana)
Taal: Miao. Tale van residensiële lande
Geloofsoortuiging: Wuisme (Ua Dab). Minderhede: Boeddhisme, Daoisme, Christendom
Verwante etniese groepe:

Die Miao (Chinees: 苗族) is 'n etniese groep in die Volksrepubliek China wat in die Guizhou en die Hunan in die suide van die land saamgetrek is. Kleiner groepe woon in die provinsies Yunnan, Chongqing, Guangxi, Hubei en Sichuan. Die Miao is een van 55 etniese minderhede wat amptelik deur die Volksrepubliek China erken word. Met 'n bevolking van 9 miljoen is hulle die vyfde grootste etniese groep in die land.


Previous Page Next Page






Ureuëng Miao ACE ምያው ብሔር AM شعب المياو Arabic Myaolar AZ Мяа BE Мяо Bulgarian མིའོ་མི། BO Miao Catalan Mièu-cŭk CDO Miaové Czech

Responsive image

Responsive image