Maurice Blanchot | |
Gebore | Devrouze, Saône-et-Loire, Frankryk | 22 September 1907
---|---|
Oorlede | 20 Februarie 2002 (op 94) Le Mesnil-Saint-Denis, Île-de-France, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Filosofie van die dood, literêre kritiek, morele filosofie, politieke filosofie, taalfilosofie |
Alma mater | Universiteit van Straatsburg |
Bekend vir | Die neutrale (le neutre), die reg om te sterwe, twee soorte dood (die eerste dood is die werklike gebeurtenis, geleë binne die geskiedenis, die tweede dood is die suiwer vorm van die gebeurtenis wat nooit gebeur nie[1][2]) |
Beïnvloed deur | Markies de Sade, Comte de Lautréamont, Franz Kafka, Martin Heidegger, Charles Maurras, Friedrich Nietzsche, Georges Bataille, Stéphane Mallarmé, Emmanuel Levinas, Friedrich Hölderlin |
Invloed op | Samuel Beckett, Jacques Derrida, Gilles Deleuze, Paul de Man, Roland Barthes, Leslie Hill, Sarah Kofman, Pierre Joris, Mario Kopić, Paul Auster, Michel Foucault, Jean-Luc Nancy |
Maurice Blanchot (Quain Devrouze, 22 September 1907 – Le Mesnil-Saint-Denis, 20 Februarie 2003) was 'n Franse skrywer, essayis en filosoof.