Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mantsjoerye

Mantsjoerye verwys gewoonlik na Noordoos-China in rooi ("Binne Mantsjoerye") en die Binne-Mongolië-streek in pienk.

Mantsjoerye (Chinees: 滿洲 / 满洲) is ’n moderne naam wat gegee is aan ’n groot geografiese gebied in Noordoos-Asië. Afhangend van die definisie, val Mantsjoerye gewoonlik[1][2][3] geheel en al binne China of word dit soms verdeel tussen China en Rusland. In China word die streek tans gewoonlik Noordoos-China genoem, maar die naam Mantsjoerye word algemeen buite China gebruik vir die geografiese en historiese streek.

Die gebied is tradisioneel die tuisland van verskillende volke soos die Xianbei, Khitan en Jurge, wat histories verskillende state gestig het. Dit is ook die tuiste van die Mantsjoes, na wie Mantsjoerye genoem is.

  1. "Manchuria". Encyclopædia Britannica. Encyclopædia Britannica Online. Encyclopædia Britannica Inc., 2012. Web. 17 Jun. 2012
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 29 Desember 2014.
  3. http://www.merriam-webster.com/dictionary/manchuria

Previous Page Next Page






Mandschurei ALS Manchuria AN Manceuria ANG منشوريا Arabic مانشوريا ARZ Manchuria AST Mancuriya AZ Манжурия BA Маньчжурыя BE Маньчжурыя BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image