Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Maleiers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep in Suid-Afrika, sien Kaapse Maleiers en vir die taal, sien Maleis.
Maleiers
Melayu
ملايو

Maleiers by 'n huwelik.
Totale bevolking: ca. 25 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Maleisië Maleisië 14 749 378[1]

Vlag van Indonesië Indonesië 5 365 399[2]
Vlag van Thailand Thailand 1 964 384[3]
Vlag van Singapoer Singapoer 653 449[4]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika ~200 000[5]
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 40 189[6]
Vlag van Australië Australië 33 183[7]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk ~33 000[8]
Vlag van Mianmar Mianmar ~27 000[9]

Taal: Maleis en Indonesies
Geloofsoortuiging: Soennitiese Islam
Verwante etniese groepe: Kaapse MaleiersJavaneSoendanese
'n Maleise huwelik in Singapoer

Die Maleiers (Maleis: Melayu, Jawi: ملايو) is 'n etniese groep van Austronesiese mense in Suidoos-Asië wat oorwegend in die Maleise Skiereiland, die oostelike Sumatra en die kus van Borneo woon, asook al die kleiner eilande van die Maleise argipel – gebiede wat gesamentlik as die Maleise wêreld bekend staan. Hierdie plekke is vandag deel van die moderne nasies van Maleisië, Indonesië, Singapoer, Broenei en die suide van Thailand. Daarbenewens leef Maleiers veral in Suid-Afrika (Kaapse Maleiers), Sri Lanka, Australië, die Verenigde Koninkryk en Mianmar.

Maleiers gebruik oorwegend die Austronesiese tale Maleis en Indonesies en is verwant aan etniese groepe soos die Balinese, Javane, Madurese en die Soendanese. Hulle is aanhangers van die Soennitiese Islam.

  1. (en) Economic Planning Unit (Malaysia) 2010
  2. (en) Badan Pusat Statistika Indonesia 2010, p. 9
  3. (en) World Population Review 2015
  4. (en) CIA World Factbook 2012
  5. (en) Malay, Cape in South Africa - Joshua Project
  6. (en) Department of Census and Statistics, Sri Lanka - Population by ethnic group according to districts, 2012 Geargiveer 28 April 2017 op Wayback Machine
  7. (en) Australia - Ancestry
  8. (en) Malay in United Kingdom - Joshua Project
  9. (en) Malay in Myanmar - Joshua Project

Previous Page Next Page






Bansa Meulayu ACE Malayos AN الملايو (شعب) Arabic الملايو (شعب) ARZ Malaylar AZ مالای‌لار AZB Wong Melayu BAN Малайцы BE Orang Melayu BEW Малайци Bulgarian

Responsive image

Responsive image