Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Losvoorspeler

Die flanke (nr.'s 6&7), en die agsteman (nr. 8) in rugby staan gesamentlik bekend as die losvoorspelers, want hulle lywe bind 'losweg' aan die skrum. Hulle kan wegbreek van die vaste skrum of lynstaan sonder dat 'n ander (vaste, nrs. 1-5) voorspeler eers hoef te ontbind. Volgens die spelreëls moet flanke en agstemanne egter ten minste met 'n armlengte gebind bly totdat die bal uit die skrum is.

Hulle 'los' ook geen bal, of speler met 'n bal, uit nie.


Previous Page Next Page






Loose forward English

Responsive image

Responsive image