| |||||||
Gestig | 1953 (as Kuwait National Airways) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 16 Maart 1954 | ||||||
Hoofspille | Koeweit Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Oasis Club | ||||||
Vlootgrootte | 17 | ||||||
Bestemmings | 34 | ||||||
Sitkamer | Dasman Lounge (op Koeweit Internasionale Lughawe) | ||||||
Hoofkantoor | Al Farwaniyah Gouvernement, Koeweit | ||||||
Sleutelpersone | Rasha Abdulaziz Al-Roumi (voorsitter) | ||||||
Webwerf | www.kuwaitairways.com |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Kuwait Airways (Arabies: الخطوط الجوية الكويتية, Al-Khutout Al-Jawwiya Al-Kuwaitiyah; IATA-kode: KU, ICAO: KAC, Roepsein: KUWAITI) is die nasionale lugredery van Koeweit, met sy hoofkantoor op die perseel van Koeweit Internasionale Lughawe, Al Farwaniyah Gouvernement. Dit vlieg geskeduleerde internasionale dienste na die Midde-Ooste, die Indiese subkontinent, Europa, Suidoos-Asië en Noord-Amerika, van sy belangrikste basis by Koeweit Internasionale Lughawe. Kuwait Airways is 'n lid van die "Arabiese Lugkarweiersorganisasie".