Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kubieke meter per mol

Kubieke meter per mol het die simbool of en is die eenheid van molêre volume in die SI-stelsel.[1]

Dit word nogtans min gebruik omdat dit 'n baie groot eenheid is. Byvoorbeeld die molêre volume van die element kalium is, uitgeduk in hierdie eenheid, 45,94x 10−6 oftewel . In die chemiese laboratorium word dit dikwels liever as of uitgedruk ten spyte van die feit dat liters nie regtig tot die SI-stelsel behoort nie. Liter is mos dm3 en desimeters is nie meer deel van die SI-stelsel nie. Hierdie stelsel erken net eenhede soos km, m, mm, μm, nm, pm ens. wat met 'n faktor duisend van mekaar verskil.

  1. "NIST Guide to the SI, Chapter 8". NIST.

Previous Page Next Page






Metru cúbicu por mol AST

Responsive image

Responsive image