Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Krasnodar

Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Krasnodar-krai.
Krasnodar

Краснодар
Stad
Vlag van Krasnodar
Vlag
Wapen van Krasnodar
Wapen
Krasnodar is in Krasnodar-krai
Krasnodar
Krasnodar
Ligging van die stad Krasnodar in Krasnodar-krai
Koördinate: 45°02′N 38°58′O / 45.033°N 38.967°O / 45.033; 38.967
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKrasnodar-krai
Stigting1794
Regering
 • TipeStadsdoema
 • HoofWladimir Jewlanof
Oppervlak
 • Stedelik
841 km2 (325 vk. myl)
Hoogte
25 m (82 ft)
Bevolking
 • Stad805 680
TydsoneUTC+04:00
Webwerfhttp://www.krd.ru www.krd.ru

Krasnodar (Russies: Краснода́р) is die grootste stad en hoofstad van Krasnodar-krai in die suidwestelike deel van Rusland. Dit het in 2014 'n bevolking van 805 680 gehad. Dit lê 40 km oos van Oekraïne en 85 km noord van die Swartsee. Die stad is in 1794 gestig as Jekaterinodar en is ná die Oktober-rewolusie hernoem na Krasnodar.


Previous Page Next Page






Краснодар AB Краснодар ADY Краснодар ALT ክረስነዳር AM كراسنودار Arabic Krasnodar AST Krasnodar AZ کراسنودار AZB Краснодар BA Краснадар BE

Responsive image

Responsive image