Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kragbron

Kragbron
Kragbron is in Vrystaat
Kragbron
Kragbron
 Kragbron se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°44′0″S 27°55′0″O / 26.73333°S 27.91667°O / -26.73333; 27.91667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMetsimaholo
Stigting1889
Oppervlak
 • Totaal6,34 km2 (2,45 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 059
 • Digtheid167/km2 (430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense83.9%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense2.8%
 • Swart mense11.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 82.0%
 • Engels 7.3%
 • Sotho 7.0%
 • Zoeloe 1.5%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
1946
Poskode (posbusse)
1946
Skakelkode016

Kragbron is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê 5 km suidoos van Sasolburg.

Kragbron is 'n voormalige steenkoolmyndorp tussen Sasolburg en Heilbron,[2] en is die tuiste van twee buitewerkinggestelde kragstasies, Taaibos en Highveld, wat onaktief is sedert 1994.[3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kragbron". Sensus 2011.
  2. "Free State candidate for first dedicated cargo airport in SA". Free State Business Bulletin. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2014. Besoek op 9 Augustus 2015.
  3. "Taaibos Power Station" (in Engels). Eskom. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2016. Besoek op 9 Augustus 2015.

Previous Page Next Page






Kragbron English Kragbron NSO

Responsive image

Responsive image