Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kontras

Kontrasterende boustyle

Kontras is die verskil tussen mense, dinge, idees of situasies wat met mekaar vergelyk word. Dit kom voor wanneer twee sake teenoor mekaar gestel word en daarom teenoorgesteldes is. Bv. Die nat kol op die droë handdoek, of die nietige miskruier en die magtige olifant.

Kontras dui op ’n teenstellende verskil en word gewoonlik gebruik met betrekking tot lede van 'n algemene klas, beskou in 'n verhouding van naasmekaar- of teenoorstelling, wat verskil in eienskappe uitbring. Bv. Die twee vorm 'n sterk kontras met mekaar.


Previous Page Next Page