Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Jekaterinburg

Jekaterinburg

Екатеринбург
Stad
Vlag van Jekaterinburg
Vlag
Wapen van Jekaterinburg
Wapen
Ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland
Ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland
Jekaterinburg is in Swerdlofsk-oblast
Jekaterinburg
Jekaterinburg
Ligging van Jekaterinburg in Swerdlofsk-oblast
Koördinate: 56°50′N 60°36′O / 56.833°N 60.600°O / 56.833; 60.600
LandVlag van Rusland Rusland
Oblast Swerdlofsk
Stigting18 November 1723
Stadstatus1781
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterAleksei Orlof
Oppervlak
 • Totaal1 111 km2 (429 vk. myl)
Hoogte
237 m (778 ft)
Bevolking
 • Totaal1 495 066
 • Digtheid1 200/km2 (3 100/vk. myl)
TydsoneUTC+05:00 (YEKT)
Webwerfekburg.ru

Jekaterinburg (Russies: Екатеринбу́рг) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Swerdlofsk-oblast. Die bevolking in 2021 was 1 495 066.

Die stad, wat in 1723 gestig is, se naam was tussen 1924 en 1991 Swerdlofsk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.


Previous Page Next Page