Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Jakkals
Jakkals kan na een van die volgende verwys:
'n Listige, skelm persoon. B.v.: Hy is 'n regte, geveinsde jakkals.
Jakkalse, hondagtige roofdiere in die familieCanidae, met lang bene, dik stert en 'n spits snuit, berug weens die skade wat dit onder kleinvee kan aanrig.