Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ioon

'n Eletrostatiese potensiaalkaart van die nitraatioon. (NO3).

'n Ioon is 'n atoom of 'n groep saamgehegte atome wat een of meer elektrone verloor of bygekry het, wat veroorsaak dat hulle 'n positiewe of negatiewe lading kry. 'n Ioon wat slegs uit een enkele atoom bestaan word 'n monatomiese ioon genoem. 'n Negatiewe ioon, wat meer elektrone in die elektronskil het as wat dit protone in die atomiese nukleus het, word 'n anioon genoem (omdat dit tot anodes aangetrokke is). 'n Positiefgelaaide ioon, wat minder elektrone as protone besit, word 'n katioon genoem (omdat dit tot katodes aangetrokke is). 'n Poliatomiese anioon wat suurstof bevat word soms 'n oksi-anioon genoem.


Previous Page Next Page






أيون Arabic Ion AST İon AZ یون AZB Iyono BCL Іон BE Іён BE-X-OLD Йон Bulgarian আয়ন Bengali/Bangla Ion BR

Responsive image

Responsive image