Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Huwelik

Die huwelik is 'n instelling wat deur burgerlike of godsdienstige reg gereguleer word as die samelewingsvorm vir die partye (gades) daarin; in die samelewing vorm dit die fondasie van die meeste gesinne. Meer in die algemeen is dit van belang as wettige en sosiaal-aanvaarde fondament van alle volhoubare seksuele verhoudings en ​​familieverbintenisse. Krities van belang is om 'n onderskeid te tref tussen 'n kerklike huwelik (of godsdienstige huwelik) en 'n burgerlike huwelik. Die presiese definisie van die huwelik hang af van die historiese en kulturele konteks, en loop ook nou saam met die godsdienstige oortuiging van die gades.


Previous Page Next Page






Ehe ALS ጋብቻ AM Mitapi’ AMI Matrimonio AN زواج Arabic ܙܘܘܓܐ ARC جواز ARZ বিবাহ AS Matrimoniu AST Jaqichasiña AY

Responsive image

Responsive image