Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Heelal

Kunstenaarsvoorstelling van die sigbare heelal met die sonnestelsel as middelpunt
Hierdie hoëresolusie-foto van 'n afgeleë segment van die heelal is deur die Hubble-ruimteteleskoop geneem. Dit bevat sterrestelsels van verskeie ouderdomme, vorme, groottes en kleure. Die kleinstes en rooistes hiervan is sommige van die verste sterrestelsels wat ooit met 'n optiese teleskoop waargeneem is, en het kort na die oerknal al bestaan.

Die heelal word gedefinieer as alles wat fisies bestaan: ruimte en tyd in hul geheel; alle vorms van materie, energie en momentum, asook die fisiese wette en konstantes wat hulle bepaal.


Previous Page Next Page






Universum ALS ጠፈር AM Universo AN فضاء كوني Arabic ܬܒܝܠ ARC كون ARY كون ARZ বিশ্বব্ৰহ্মাণ্ড AS Universu AST Kainat AZ

Responsive image

Responsive image