Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Handgereedskap

Gereedskapskas met handgereedskap.

Handgereedskap is gereedskap wat gebruik word om werk te verrig aan 'n materiaal of 'n fisiese stelsel deur net die hande te gebruik. Handgereedskap kan gebruik word deur 'n mens se krag te gebruik, of elektriese krag. Omtrent elke soort gereedskap kan handgereedskap wees, en baie daarvan is aangepas as kraggereedskap, wat deur middel van motore aangedryf word en nie van mensekrag gebruik maak nie. 'n Paar voorbeelde van handgereedskap is hamers, moersleutels en beitels.


Previous Page Next Page