Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Groot Hadronversneller

’n Deel van die ondergrondse Groot Hadronversneller.
Ligging van die Groot Hadronversneller

Die Groot Hadronversneller (GHV), ook bekend onder sy Engelse naam, Large Hadron Collider, of LHC, is 'n deeltjieversneller wat in die omgewing van Genève in Switserland geleë is. Dit is gebou deur die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (CERN) en is die grootste en kragtigste versneller in die wêreld.


Previous Page Next Page