Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Flogiston

Antoine Lavoisier, wat die flogiston-teorie weerlê het.

Die flogiston-teorie is 'n verouderde wetenskaplike hipotese wat gepostuleer het dat alle brandbare materiale 'n element genaamd flogiston moet bevat, wat maak dat dit kan ontvlam.

Die teorie is deur die Duitser Georg Ernst Stahl (1660-1734) ontwikkel. Volgens sy teorie moet alle brandbare materiale flogiston bevat. Dit sou 'n kleurlose, geurlose, smaaklose en gewiglose stof wees wat hitte dra. Die proses van verbranding sou dan hierdie stof vrystel.

Die teorie is uiteindelik deur Antoine Lavoisier met behulp van die wet van behoud van massa weerlê.


Previous Page Next Page






فلوجستون Arabic Флогистон BA Флогистон Bulgarian Flogist Catalan Phlogiston German Φλογιστό Greek Phlogiston English Flogistono EO Flogisto Spanish Flogiston ET

Responsive image

Responsive image