Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


FC Emmen

FC Emmen
Volle naam
Football Club Emmen
Stigting 21 Augustus 1925
Tuisveld Stadion Meerdijk,
Emmen
Kapasiteit 8600
Voorsitter Vlag van Nederland Gerrit Volkers
Afrigter Vlag van Nederland René Hake
Liga Eerste divisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Emmen is 'n Nederlandse sokkerspan in Emmen, wat in die Eerste divisie speel. Die span se tuisveld is Stadion Meerdijk, wat 'n kapasiteit van 8600 sitplekke het. Ondanks baie sterk seisoene in die Eerste divisie (Nederland se tweede nasionale afdeling) het die klub nog nooit na die Eredivisie opgeskuif nie.


Previous Page Next Page