Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Elektriese potensiaal

Elektriese veld rondom 'n groot en 'n klein geleidende sfeer by teenoorgestelde elektriese potensiaal.

Die elektriese potensiaal van enige punt in 'n ruimte is die potensiële energie per eenheid van 'n lading wat verband hou met 'n statiese (onveranderlike) elektriese veld. Dit word tipies in volt gemeet en is 'n Lorentz skalare grootheid. Die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte staan bekend as die potensiaalverskil of soms as die spanning.


Previous Page Next Page