Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Eiendom

Privaateiendom naby Ludwigshafen am Rhein, Duitsland

Eiendom (die eiendom) is die reg van 'n regsonderdaan om oor 'n saak (stuk grond, voorwerp, bedrag geld ens.) na eie goeddunke te beskik. Eiendom van 'n natuurlike persoon heet insbesonder privaateiendom; eiendom van 'n gemeenskap of staat heet gemeenskaplike of kollektiewe eiendom. Die reghebbende van die eiendom van 'n saak word die eienaar genoem.

In die reg word eiendom onderskei van besit, aangesien 'n persoon slegs feitelik kon beskik oor 'n saak — die saak kan byvoorbeeld ook geleen, gehuur of gesteel wees.

Die regulering van eiendom is een van de mees fundamentele onderdele van 'n maatskappyordening, omdat dit die ekonomiese verhoudings bepaal: bv. wie is die eienaar van skaars produksiemiddele soos grond, grondstowwe en nywerheid? Hierdie vraag het in die loop van die geskiedenis baie konflikte opgelewer, wat wissel van filosofiese debatte tot oorlogvoering.


Previous Page Next Page






Ǣht ANG ملكية شخصية Arabic Propiedá AST Mülkiyyət AZ Мөлкәт (милек объекты) BA Pagrogaring BCL Маёмасць BE Маёмасьць BE-X-OLD Имот Bulgarian Perc'henniezh BR

Responsive image

Responsive image