Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Drif

Mense wat deur die Rooirivier gaan naby Granite, Oklahoma, in 1921.
'n Kar en 'n ruiter op 'n perd ry deur die Milkhouse-drif oor Rock Creek in 1960.

'n Drif (ford in Engels) is 'n vlak deel van 'n rivier of spruit met goeie vastrapplek wat oorgesteek kan word deur in die water te loop, of in 'n kar te ry terwyl se bande nat word.[1] 'n Drif is meestal 'n natuurlike verskynlik, in teenstelling met 'n laagwateroorgang, wat 'n kunsmatige brug is wat mens in staat stel om 'n rivier of spruit oor te steek terwyl die watervlak laag is.

  1. The Concise Oxford Dictionary of Current English (Ninth uitg.). Oxford. 1995. ISBN 978-0-19-861320-6.

Previous Page Next Page






Furt ALS Vado AN مخاضة (معبر) Arabic Brastva BAT-SMG Брод BE-X-OLD Брод Bulgarian लचका BH Roudouz BR Brod (prijelaz) BS Gual Catalan

Responsive image

Responsive image