Dakota kan na een van die volgende verwys:
- Douglas DC-3, vliegtuig wat ook as die Dakota bekend staan.
- Dakota, 'n inheemse volk in Noord-Amerika.
- Dakota, 'n plek op die eiland Aruba in die Karibiese See.
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8