Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Cilliers Brink

Cilliers Brink
Cilliers Brink

Ampstermyn
28 Maart 2023 – 26 September 2024
Voorafgegaan deur Murunwa Makwarela
Opgevolg deur Nasiphi Moya

Ampstermyn
22 Mei 2019 – 23 Februarie 2023

Lid van die Tshwane burgemeesterskomitee vir korporatiewe en gedeelde dienste
Ampstermyn
26 Augustus 2016 – 22 Mei 2019
Voorafgegaan deur Dorothy Mabiletsa (ANC)
Opgevolg deur Richard Moheta (DA)

Lid van die Tshwane burgemeesterskomitee vir korporatiewe en gedeelde dienste
Ampstermyn
26 Augustus 2016 – 22 Mei 2019
Voorafgegaan deur Dorothy Mabiletsa (ANC)
Opgevolg deur Richard Moheta (DA)

Persoonlike besonderhede
Gebore Cilliers Brink
12 Junie 1987 (1987-06-12)
Politieke party Demokratiese Alliansie
Alma mater Universiteit van Pretoria

Cilliers Brink (gebore 12 Junie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat van 28 Maart 2023 tot 26 September 2024 burgemeester van die Stad Tshwane was.[1] As lid van die Demokratiese Alliansie, was hy die party se skaduminister van samewerkende regering en tradisionele sake van 2020 tot 2023, en ’n lid van die Parlement (LP) van 2019 tot Februarie 2023. Hy was tussen 2019 en 2020 die party se skadu-adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele sake.[2][3]

  1. Kgobotlo, Boitumelo (26 September 2024). "Axe falls on Tshwane mayor Cilliers Brink". Sunday World. Besoek op 14 Oktober 2024.
  2. "Cilliers Brink is the newly elected mayor of Tshwane". TimesLIVE (in Engels). Besoek op 28 Maart 2023.
  3. Buda, Christopher (26 September 2024). "Cilliers Brink removed as Tshwane mayor amidst ANC motion of no confidence". IOL. Besoek op 26 September 2024.

Previous Page Next Page






Cilliers Brink English

Responsive image

Responsive image