Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Capreolinae

Capreolinae
Odocoileus hemionus.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Capreolinae

(Brookes, 1828)
Genera

Sien teks.

Capreolinae, of skynherte, is ’n subfamilie van die biologiese familie Cervidae (Hertagtiges, of takbokke). Dit sluit die takbokke in wat hoofsaaklik in die Amerikas voorkom, hoewel sommige spesies ook in Eurasië aangetref word. Hulle het waarskynlik in die Laat Mioseen, tussen 7,7 en 11,5 miljoen jaar gelede, ontstaan.[1] Die subfamilie, wat soms ook Odocoileinae genoem word, word verder verdeel in twee tribusse: Capreolini en Rangiferini. Van die bekendste skynherte is die Amerikaanse eland, ree en rendier.

  1. Gilbert, C., Ropiquet, A., Hassanin A. (Julie 2006). "Mitochondrial and nuclear phylogenies of Cervidae (Mammalia, Ruminantia): Systematics, morphology, and biogeography". Molecular Phylogenetics and Evolution. 40 (1): 101–117. doi:10.1016/J.Ympev.2006.02.017. Geargiveer vanaf [<Go to ISI>://WOS:000238805700009 die oorspronklike] op 28 Oktober 2008. Besoek op 25 Desember 2021. {{cite journal}}: Check |url= value (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Previous Page Next Page