Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Bylot-eiland

Bylot-eiland
Inheemse naam: Bylot Island
Nasa-Satellietbeeld van die Bylot-eiland
Nasa-Satellietbeeld van die Bylot-eiland
Geografie

Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 73°16′N 78°30′W / 73.267°N 78.500°W / 73.267; -78.500
Argipel Kanadese Arktiese Argipel

Oppervlakte 11 067 vk km
Hoogste punt Berg Angilaaq 1 951 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebied Nunavut

Demografie
Bevolking 0

Die wêreld se 71ste grootste eiland en die 17de grootste eiland van Kanada
Ligging van die Bylot-eiland
Byam-Martin-berge op Bylot-eiland

Bylot-eiland (Engels: Bylot Island), die wêreld se 71ste grootste eiland en die 17de grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 11 067 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Bylot-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en lê net noord van Baffin-eiland; verder noord is Devon-eiland en verder oos Groenland. Bylot-eiland grens in die ooste aan die Baffinbaai. Die eiland is in 1616 deur die Arktiese ontdekkingsreisiger Robert Bylot ontdek en later na hom genoem.


Previous Page Next Page






Baylot AZ Байлат BE Байлот (остров) Bulgarian Illa de Bylot Catalan Bylot Island CEB Bylotův ostrov Czech Ynys Bylot CY Bylot-Insel German Νήσος Μπάιλοτ Greek Bylot Island English

Responsive image

Responsive image