Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Blindheid

Piktogram wat blindheid voorstel

Blindheid is 'n volledige of bykans volledige visieverlies.[1] Verswakte sig is 'n verminderde vermoë om te kan sien in 'n mate wat probleme veroorsaak wat nie op normale wyse herstel kan word, soos om 'n bril te dra nie.[2][3] Sommige definisies sluit ook diegene in wat verminderde sig het omdat hulle nie toegang tot 'n bril of kontaklense het nie.[2] Verswakte sig word dikwels gedefinieer as 'n bes reggestelde gesigskerpte van swakker as 20/40 of 20/60.[1] Verswakte sig kan probleme veroorsaak met normale daaglikse aktiwiteite soos lees en loop sonder aanpasbare opleiding en toerusting.[3]

Die algemeenste oorsake van verswakte sig wêreldwyd is ongekorrigeerde ametropie (43%), katarakte (33%), en gloukoom (2%).[4] Ametropie sluit miopie (bysiendheid), hiperopie (versiendheid), presbiopie, en astigmatisme [4] in. Katarakte is die mees algemene oorsaak van omkeerbare blindheid.[4]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Mab2006
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named WHODef
  3. 3,0 3,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named CDC2011
  4. 4,0 4,1 4,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named WHO2014

Previous Page Next Page






Blindheit ALS Ceguera AN عمى Arabic عما ARZ অন্ধত্ব AS Ceguera AST Korluq AZ کورلوق AZB Һуҡырлыҡ BA Akloms BAT-SMG

Responsive image

Responsive image