Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Beer

Beer
Ursus arctos arctos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Ursidae

Genera
Sien teks

Bere (Ursidae) vorm 'n familie binne-in die orde van die roofdiere (Carnivora). Hulle behoort saam die hondagtiges, seeroofdiere, wasbeeragtiges en marteragtiges tot die onderorde, Caniformia. Die eerste bere was nie groot nie, maar het mettertyd ontwikkel tot groot roofdiere. Die Kodiakbeer (Ursus arctos middendorffi) en die ysbeer (Ursus maritimus) is die twee grootste landroofdiere op aarde. Die huidige bere is groot diere, met stewige, kort ledemate en klein sterte.

Bere is soolgangers: wanneer hulle loop sit hulle hulle hele voet neer. Wanneer bere hardloop, kan hulle vir 'n kort periode hoë snelhede bereik. Hulle is oor die algemeen omnivore, met 'n voorkeur vir plantaardige voedsel. Uitsonderings is die vegetariese reuse panda, wat uitsluitend bamboes vreet, en die karnivoriese ysbeer, wat selde plantaardige voedsel vreet en afhanklik is van 'n dieet van seehonde en vis.

Pasgebore beertjies is baie klein (tot 700 g), sonder hare en hulpeloos.


Previous Page Next Page






Мышъэ ADY Bären ALS ድብ AM Tomay AMI Ursidae AN Bera ANG भालू ANP دب Arabic ܕܒܐ ARC دبدوب ARZ

Responsive image

Responsive image