Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Aten

Aten

Aten (ook Aton; Egipties: jtn) is die skyf van die son in die Egipties mitologie. Dit was oorspronklik ’n aspek van die songod Ra.

Die vergoddelikte Aten is die fokus van die monoteïstiese godsdiens Atenisme wat deur Amenhotep IV begin is. Hy het later die naam Akhenaten aangeneem ter ere van Aten. In sy gedig Groot Gesang aan die Aten, prys hy Aten as die skepper en skenker van die lewe.

Aten het nie ’n skeppingsmite of familie gehad nie, maar word in die Boek van die Dooies genoem. Die aanbidding van Aten is deur Horemheb stopgesit.


Previous Page Next Page






Aton ALS آتون Arabic اتون ARZ Atón AST Aton AZ آتون AZB Атон (бажаство) BE Атон (бог) Bulgarian अतेन BH আতেন Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image