Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Arktiese sterretjie

Arktiese sterretjie
Twee arktiese sterretjies
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. paradisaea
Binomiale naam
Sterna paradisaea
Broeigebied (rooi), oorwintering (blou) en trekroetes (groen)
Sinonieme

Sterna portlandica, Sterna pikei

Die Arktiese sterretjie (Sterna paradisaea) - ook bekend as die Arktiese seeswael - is 'n algemene deurtogtrekvoël en somerbesoeker aan kus en oseaanwaters. Klein getalle oorwinter. Die voël is 33 – 35 cm lank, 80 - 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Arctic Tern.

  1. BirdLife International (2012). "Sterna paradisaea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Birdlife International. "Arctic Tern — BirdLife Species Factsheet". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2008. Besoek op 17 Augustus 2006.

Previous Page Next Page