Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Anthony Burgess

Anthony Burgess
Anthony Burgess in 1986
Gebore
John Anthony Burgess Wilson

(1917-02-25)25 Februarie 1917
Engeland, Verenigde Koninkryk
Sterf22 November 1993 (op 76)
Londen, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepSkrywer
Bekend virA Clockwork Orange
Termyn1956–1993

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

John Anthony Burgess Wilson, FRSL (/ˈbɜːrəs/;[1] 25 Februarie 1917 – 22 November 1993), wat gepubliseer het onder die naam Anthony Burgess, was 'n Engelse skrywer en komponis.

Sy distopiese roman A Clockwork Orange is sy bekendste boek. In 1971 het Stanley Kubrick die verhaal in 'n rolprent omskep.

Burgess het ook meer as 250 musiekwerke gekomponeer; hy beskou homself beide 'n skrywer en komponis, hoewel hy aansienlik meer sukses behaal het met sy boeke.[2]

  1. "Anthony Burgess". oxfordlearnersdictionaries (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2019. Besoek op 26 September 2018.
  2. "Burgess... the Composer", The International Anthony Burgess Foundation (IABF).

Previous Page Next Page