Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ajaccio

Ajaccio
Aiacciu

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Gebied Korsika
 Koördinate 41°55′N 08°44′O / 41.917°N 8.733°O / 41.917; 8.733
 Stigting 1492
 Oppervlakte:  
 - Totaal 82,03 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 68 587
 - Bevolkingsdigtheid 840 vk/km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Laurent Marcangeli
 Amptelike webwerf ajaccio.fr
Die geboorteplek van Napoleon Bonaparte in Ajaccio

Ajaccio (Frans: Ajaccio, [aʒaksjo], ; Korsikaans: Aiacciu, [aˈjattʃu]) is die hoofstad en grootste stad van Korsika, 'n eilandgebied in die suidooste van Frankryk in die Middellandse See. Die stad het in 2014 'n bevolking van 68 587 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 82,03 km². Ajaccio is in 1492 deur Genuese gestig en is sedert 1768 'n Franse stad, toe Korsika deur Genua aan Frankryk verkoop is. Die stad is beroemd as geboorteplek van Napoleon Bonaparte wat in 1769 hier gebore is.


Previous Page Next Page






Aiacciu AN Ajaccio ANG أجاكسيو Arabic اجاكسيو ARZ Ajaccio AST Ajaccio AY Ayaçço AZ آژاکسیو AZB Ajaccio BAN Ajaccio BAR

Responsive image

Responsive image