Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


.at

Oostenryk se vlag
Oostenryk se vlag

.at is die topvlakdomein vir Oostenryk. Dit word deur NIC.AT onderhou.

Die .at-domein het verskeie tweedevlak-domeine, soos:

  • .gv.at Vir regeringsinstellings
  • .ac.at Vir akademiese of onderwysinstellings (word deur die Universiteit van Wene onderhou)
  • .co.at Vir besighede
  • .or.at Vir organisasies

Die .at-domein is baie aantreklik vir "domainhacks", aangesien baie Engelse woorde met -at eindig en enige persoon so 'n domein kan registreer. 'n Voorbeeld hiervan is bo.at.


Previous Page Next Page






.at Arabic .at ARZ .at AST .at AZ .at BCL .at BE .at BE-X-OLD .at Bulgarian .এটি Bengali/Bangla .এটি BPY

Responsive image

Responsive image