Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Zababa

Zababa (Sumeries: 𒀭𒍝𒂷𒂷, dza-ba4-ba4, ook Zamama) is ’n oorlogsgod wat die titulêre godheid van die stad Kisj in antieke Mesopotamië was.[1]

Hy word verbind met die god Ninurta, en sy simbool – ’n staf met ’n arendkop – is dikwels langs Ninurta se simbool uitgebeeld. Inanna en Baba is albei as sy vrou beskryf.[1] Verskeie antieke Mesopotamiese konings is na Zababa gnoem, onder andere Ur-Zababa van Kisj, ’n vroeëre beskermheer van Sargon van Akkad.

Die Hetiete het die naam Zababa aan verskeie van hulle gode gegee met hulle Akkadiese skryfstelsel.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 Gwendolyn Leick (1991). A Dictionary of Ancient Near Eastern Mythology. Psychology Press. pp. 167–. ISBN 978-0-415-00762-7.

Previous Page Next Page






زبابا Arabic Zababa German Zababa English Zababa French Zababa Hungarian Զաբաբա HY Zababa ID Zababa Italian ザババ Japanese 자바바 Korean

Responsive image

Responsive image