Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Webwerf

Webwerf
Onderdeel vanwêreldwye webWysig
Datum van stigting of ontstaan1990Wysig
Gebruikaanlyn diensWysig
SkepperTim Berners-LeeWysig
OperateurwebmeesterWysig
Ligging van vervaardigingFrankrykWysig
Sagteware-enjinwebbedienerWysig
DiensareawêreldwydWysig
Maintenance methodwebwerf instandhoudingWysig
Stack Exchange-etikethttps://stackoverflow.com/tags/websiteWysig
Skermkiekie van die webwerf www.wikipedia.org se voorblad.

'n Webwerf of webtuiste is 'n versameling webblaaie, prente, video's en ander digitale bates wat op een of meer webbedieners bedryf word, en gewoonlik beskikbaar is vanaf die Internet, selfoon of 'n LAN.

'n Webbladsy (of webblad) is 'n dokument, tipies geskryf in HTML, wat meestal beskikbaar gemaak word deur die HTTP protokol. Die HTTP protokol is verantwoordelik om die inligting van die webbediener aan te stuur na die gebruiker se webblaaier.

Al die publieke toeganklike webwerwe word kollektief beskou as die Wêreldwye Web.

Die blaaie van 'n webwerf kan gewoonlik bekom word van 'n eerste- of worteladres (URL). Die worteladres van 'n webwerf word die hoofblad of tuisblad genoem. Die adresse van die blaaie word gewoonlik in 'n hiërargie georganiseer, maar skakels tussen die blaaie beheer hoe die leser die struktuur sien en hoe verkeer tussen die blaaie van die webwerf vloei.

Sekere webwerwe vereis dat gebruikers registreer alvorens sekere inhoud gesien kan word. Voorbeelde van sulke webwerwe sluit in: besigheid-, nuus- en sosiale netwerk webwerwe.


Previous Page Next Page






Website ALS ዌብሳይት AM Webbsīde ANG موقع ويب Arabic سيت د لويب ARY موقع ويب ARZ ৱেবছাইট AS Sitiu web AST Veb-sayt AZ وب‌سایت AZB

Responsive image

Responsive image