Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wayuu

Wayuu
Wayuunaiki 
Uitspraak: [wajunaiki]
Gepraat in: Vlag van Colombia Colombia
Vlag van Venezuela Venezuela
Totale sprekers: 321 000[1]
Taalfamilie: Arawak
 Noord-Arawak
  Wayuu 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Venezuela Venezuela
Nasionale taal sedert 1999
Vlag van Colombia Colombia
Mede-amptelike taal van La Guajira sedert 1992
Gereguleer deur: Centro Etnoeducativo Kamüsüchiwo'u
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: guc
ISO 639-3: guc 
Verspreiding van Wayuu

Wayuu (Wayuunaiki, [wajunaiki]) is die belangrikste inheemse taal in Venezuela en Colombia wat deur sowat 321 000 mense gepraat word. Dit is nou verwant aan die kleiner Venezuelaanse taal – Añú (30–50 sprekers); albei behoort aan die Arawaktale. Hulle vorm saam deel van die Noord-Arawak-taalfamilie. Wayuu word veral op die Guajira-skiereiland in die noordooste van Colombia en in die noordweste van Venezuela aan die Karibiese See net noord van die Maracaibomeer gepraat.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Wayuu". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2019. Besoek op 21 Augustus 2020.

Previous Page Next Page






اللغة الواييوية Arabic Idioma wayú AST Wayuunaiki Catalan Wayuunaiki German Wayuu language English Vajua lingvo EO Idioma wayú Spanish Wayuu hizkuntza EU Wayuu (langue) French Lingua wayuu GL

Responsive image

Responsive image