Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Waterwiel

'n Waterwiel.

'n Waterwiel is 'n masjien wat die energie van lopende of vallende water na ander bruikbare vorme van energie (soos elektrisiteit) omskakel. In die middeleeue is waterwiele gebruik om fabrieke oor die wêreld heen aan te dryf. Die alternatiewe was windmeule asook menslike- en dierekrag. Die algemeenste gebruik was die maal van graan, maar ander gebruike sluit die weef van linne en die vervaardiging van papier in.


Previous Page Next Page






دولاب مائي Arabic Su çarxı AZ Вадзяное кола BE Водно колело Bulgarian Roda hidràulica Catalan Vodní kolo Czech Olwyn ddŵr CY Møllehjul Danish Wasserrad German Water wheel English

Responsive image

Responsive image