Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vosges

Vosges (88)
Ligging van Vosges
Gewes Grand Est
Prefektuur Épinal
Onderprefekture Neufchâteau
Saint-Dié-des-Vosges
Bevolking 379 724 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 65 inw./vk km
Oppervlakte 5 874 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 31
Munisipaliteite 514
President van die
Conseil général
Christian Poncelet

Vosges (88) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die Vogese-gebergte (Frans: Vosges). Sy prefektuur (hoofstad) is Épinal. Vosges het 'n bevolking van ongeveer 380 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 5 874 km².


Previous Page Next Page