Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Volkstaat

Die Vryburgervlag (Volkstaatvlag).
Beplande gebied van 'n Volkstaat.

'n Volkstaat is die term wat gebruik word vir 'n staat wat deel vorm van 'n federale staatstruktuur (federasie, of konfederasie). Die federale staatsvorm bestaan dan uit verskillende state of volkstate wat saam 'n land vorm. Die oudste en bekendste federale staatsvorm is die kantonstelsel van Switserland. Die bekendste voorbeeld van 'n federale staatsvorm wat gebaseer is op taal en etnisiteit is die Federale staatsvorm van Indië. Voorbeelde van Federale staatsvorme, gebaseer op taal, is die federale staatsvorm van België en die federale staatsvorm van Kanada.


Previous Page Next Page






فولكستات Arabic Volkstaat Catalan Volkstaat Czech Volkstaat German Volkstaat English Volkstaat Spanish Volkstaat Finnish Volkstaat French Volkstaat ID Volkstaat Italian

Responsive image

Responsive image