Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vilvoorde

Ligging van Vilvoorde in die provinsie Vlaams-Brabant

Vilvoorde (Frans: Vilvorde) is 'n stad en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is noord van Brussel geleë met 'n bevolking van 45 495 in 2020.

Vilvoorde is 'n nedersetting wat aan die Nederlandstalige Vlaamse Gewes behoort; 'n derde van die inwoners is Franstalig.


Previous Page Next Page






فيلفورد Arabic Вилворде Bulgarian Vilvoorde BR Vilvoorde Catalan Vilvoorde (parokya) CEB Vilvoorde Czech Vilvoorde Danish Vilvoorde German Βίλβορντε Greek Vilvoorde English

Responsive image

Responsive image