Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ursides

Ursides
Die uitstralingspunt van die Ursides is net regs bo van die ster Kochab.[1]
Die uitstralingspunt van die Ursides is net regs bo van die ster Kochab.[1]
Moederliggaam  8P/Tuttle[2]
Uitstralingspunt
Sterrebeeld  Klein Beer
Regte klimming  14h 28m[3]
Deklinasie  +78°[3] (Noordelike Halfrond)
Eienskappe
Voorkoms  17-25 Desember
Hoogtepunt  22 Desember
Spoed  33 km/s[1]
Sterre per uur  Maksimum 10[2]

Die Ursides (URS) is ’n meteoorreën wat elke jaar omstreeks 17 Desember begin en sowat ’n week duur, tot 25 of 26 Desember. Dit word so genoem omdat hul oënskynlike uitstralingspunt naby die ster Beta Ursae Minoris (Kochab) in die sterrebeeld Klein Beer is.

  1. 1,0 1,1 IMO Meteor Shower Calendar 2012: Ursids (URS)
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Kronk
  3. 3,0 3,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named moore_rees2011

Previous Page Next Page






Урсиди Bulgarian Ursidy Czech Ursiden German Αρκτίδες (βροχή διαττόντων) Greek Ursids English Ursidoj EO Úrsidas Spanish Ursidit Finnish Ursides French אורסידים HE

Responsive image

Responsive image