Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tynaarlo

Tynaarlo

Tynaorl
Munisipaliteit
Vlag van Tynaarlo
Vlag
Wapen van Tynaarlo
Wapen
Ligging van Tynaarlo in Drenthe-provinsie
Ligging van Tynaarlo in Drenthe-provinsie
Kaart van Tynaarlo-munisipaliteit
Kaart van Tynaarlo-munisipaliteit
Koördinate: 53°4′N 6°35′O / 53.067°N 6.583°O / 53.067; 6.583
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Drenthe
Opgerig in1998
Regering
 • BurgemeesterMarcel Thijsen
Oppervlak
 • Totaal147,70 km2 (57,03 vk. myl)
 • Land143,32 km2 (55,34 vk. myl)
 • Water4,38 km2 (1,69 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal33 974
 • Digtheid237/km2 (610/vk. myl)
 1 Januarie 2021
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
9471–9475, 9481–9485, 9491, 9493–9497, 9761, 9765–9766
Skakelkodes050, 0592
Bestuurlike sentrumVries
Webwerfwww.tynaarlo.nl

Tynaarlo, Nedersaksies: Tynaorl, is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 34 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van sowat 148 km². Die munisipaliteit Tynaarlo is in 1998 saamgestel uit die munisipaliteite Eelde, Vries en Zuidlaren. Vries is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Die nuwe munisipaliteit is vernoem na die dorp Tynaarlo, wat in die middel van die nuutgevormde munisipale gebied lê en sowat 1 800 inwoners het (2020).


Previous Page Next Page






تينالو Arabic Tynaarlo BR Tynaarlo Catalan Gemeente Tynaarlo CEB Tynaarlo German Tynaarlo English Tynaarlo EO Tynaarlo Spanish Tynaarlo EU تینارلو FA

Responsive image

Responsive image