Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Thai

Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Thai (volk).
Thai
ภาษาไทย phasa thai
Gepraat in: Vlag van Thailand Thailand 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 20 miljoen (moedertaal)
40 miljoen (tweede taal)[1] 
Rang: 45
Taalfamilie: Tai-Kadai
 Kam-Tai
  Tai
   Thai 
Skrifstelsel: Thai-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Thailand Thailand
Gereguleer deur: Die Koninklike Instituut
Taalkodes
ISO 639-1: th
ISO 639-2: tha
ISO 639-3: tha 
Verspreiding van Thai
Die woord "Thai-skrif" in Thai-skrif

Thai (ภาษาไทย, phasa thai ) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 20 miljoen mense in Thailand gepraat word. Thai is die amptelike taal van Thailand en is verwant aan Laosiaans. Dit is voor Laosiaans die mees gesproke Tai-Kadai-taal en die tweede belangrikste inheemse taal van Indo-ChinaViëtnamees. Thai word in die Thai-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Thai" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 11 Oktober 2015.

Previous Page Next Page






ጣይኛ AM थाई भाषा ANP اللغة التايلندية Arabic تاى ARZ থাই ভাষা AS Idioma tailandés AST थाई भाषा AWA Tay dili AZ تای دیلی AZB Тай теле BA

Responsive image

Responsive image