Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Teokrasie

Teokratiese republieke: ██ Teokratiese republieke ██ Gedeeltelik teokratiese republieke ██ Republieke met Staatsgodsdiens ██ Republieke met spesiale erkenning van 'n besondere godsdiens

Teokrasie (Grieks θεοκρατία, van θεός, theós - God en κρατεiν, Krat(e)ía- Heerskappy) is 'n staatsvorm waarby die staatsowerheid alleen religieus gelegitimeer word, en deur 'n (volgens die volgelinge van die staatsgodsdiens) goddelik verkose persoon, priesterskap of 'n heilige instelling op die basis van religieuse beginsels regeer word.

By sommige godsdienste word die koning as seun van god beskou. Godsdienste met 'n heilige boek beskou die boek as direkte boodskap van god. 'n Teokrasie kan ook 'n bestuursvorm aandui waar geestelikes die mag dra.[1]

  1. Teokrasie en die volk[dooie skakel], Beeld, 25 Junie 1994.

Previous Page Next Page






Gottesstaat ALS ثيوقراطية Arabic ثيوقراطيه ARZ Teocracia AST Teokratiya AZ دینی حاکیمیت AZB Teokrasya BCL Тэакратыя BE Тэакратыя BE-X-OLD Теокрация Bulgarian

Responsive image

Responsive image