Sporades

Die Sporades.

Die Sporades of Noord-Sporades (Grieks: Βόρειες Σποράδες, vories spoˈraðes; Latyn: Vóries Sporádhes) is 'n argipel aan die ooskus van Griekeland, noordoos van die eiland Euboea,[1] in die Egeïese See. Die argipel bestaan uit 24 eilande, waarvan vier permanent bewoon word: Alonnisos, Skiathos, Skopelos en Skyros.[1]

  1. 1,0 1,1 "Skyros - Britannica Concise" (beskrywing), Britannica Concise, 2006, webtuiste: EB-Skyros

Sporades

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne