Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Souffleur

'n Versteekte souffleurkassie op 'n verhoog.

'n Souffleur (Engels: prompter) is 'n persoon wat tydens die repetisie van 'n toneelstuk die teks volg en die akteurs, indien nodig, help as hulle vashaak. Die woord souffleur kom vanaf Frans en beteken letterlik fluisteraar.

Die souffleur sit gewoonlik in 'n spesiaal ontwerpe hokkie in die middel van die verhoog, met sy kop wat net bo die verhoog uitsteek, maar verskans sodat dit nie vir die gehoort sigbaar is nie. Soms kan die souffleur ook in die gehoor sit, of agter in die saal staan.

Moderne teaters gebruik gewoonlik 'n elektroniese souffleur, vanwaar die akteurs en kunstenaars hulle woorde kan aflees.


Previous Page Next Page