Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sokker

Piktogram wat Sokker aandui

Sokker, soms ook voetbal, is 'n spansport wat tussen twee spanne met elk elf spelers gespeel word, en dikwels as die gewildste sportsoort ter wêreld beskou word. Dit is 'n balspel wat op 'n reghoekige grasveld gespeel word. Die doel van die spel is om punte aan te teken deur die bal in die teenstanders se doelhok te skop. Een van die uitstaande kenmerke van die spel is dat geen spelers behalwe die doelwagter hul hande of arms mag gebruik om die bal te manipuleer nie. Die wenner is die span wat die meeste doele aangeteken het teen die einde van die wedstryd.

Die moderne spel het in Engeland ontwikkel met die vorming van die Football Association, wie se reëls van 1863 die grondslag gelê het vir die manier waarop die sport vandag gespeel word. Sokker word internasionaal gereguleer deur FIFA. Die bekendste internasionale sokkerkompetisie is die Sokker-Wêreldbeker, 'n gewilde toernooi wat deur die meeste mense wêreldwyd dopgehou word.[1]

  1. 2002 FIFA Wêreldbeker TV-dekking Geargiveer 30 Desember 2006 op Wayback Machine, FIFA se amptelike webwerf. Gelees op 13 Mei 2006.

Previous Page Next Page






Ашьапылампыл AB Sipak bhan ACE Лъэпэеу ADY Fussball ALS እግር ኳስ AM Fútbol AN Gyldfōtþōðer ANG फ़ुटबॉल ANP كرة القدم Arabic كورة (سپور) ARY

Responsive image

Responsive image